Na die onstuimige gebeure in die parlement, en die inhoud van pres. Zuma se Stand van die Nasie-toespraak, is daar baie mense wat onseker voel in Suid-Afrika. Phil Loots praat met dr. Gustav Gous oor hoe om op te tree in polities- en ekonomiese onseker tye.
view more