Liewe vriend en vriendin, dankie vir die deel van hierdie boodskap en gebed, ek deel graag die betekenis van Paasfees.
Gospel4You Internationaal deel graag hierdie Paasfees boodskap met vrae en antwoorde om jou te help nadink. Wat is die doel van die radiostasie?
Ons bevestig en getuig Johannes 3 vers 16 in die Bybel, vir so lief het God die wereld dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo die nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal he.
Ons vra onsself hoe is God dan heilig en betroubaar dat Hy elkeen van ons so lief het?
Selfs in Excodus 15 vers 13 lees ons..... dit vertel van die onfeilbare liefde vir mense wat ons vervloek en dat ons krag sal kry om hulle te lei na God's woord.
2 Korinthiers 13 vers 14 gee ons die gemoedsrus dat die Genade van die Here en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees met elkeen van ons is.
Die geskenk van Genade van die Here is vir almal wat in Hom glo.
Wat gebeur met die wat nie in Hom glo nie?
Lukas 12 vers 46 vertel ons dat die Here op n onbepaalde tyd aan die ongelowige sal verskyn, Hy sal geen genade betoon nie en hom verwerp in n plek vir al die ongelowiges.
Hierdie plek word beskryf in Mattheus 25 vers 41. Aan die mense aan Sy linkerkant sal Hy se om weg te gaan na die ewige hele wat vir Satan en sy engele gereed gemaak is.
Maar hoe weet ons dit? Johannes 14 vers 17 vertel ons van die Gees van die Waarheid. Ons sukkel om te verstaan dit wat ons nie kan sien of verstaan nie. Maar ons ken God omdat Hy in ons leef en altyd by ons is.
Paasfees herinner ons aan die vertroue en hoop op die Ewige lewe wat deur Jesus Christus, die Seun van God, aan ons gegee word.
Ons glo in wat die Bybel ons leer dat die Seun van God ons Verlosser en Redder is. Ons dra die boodskap uit na ander.
Your Gospel in Gujurati
Your Gospel in Filipino
Your Gospel in Danish
Your Gospel in Czech
Your Gospel in Croatian
Your Gospel in Bosnian
Your Gospel in Bengali
Your Gospel In Albanian
Your Gospel in Sudanese
WOAC ON AIR - Youth Adult Life Orientation - YALO Q&A Part 3
WOAC ON AIR - Young Adult Life Orientation YALO - Youth Empowerment Q&A
WOAC on Air - ’YALO Youth Q & A’
Gospel4You - ’God My Rock’
Kingdom Come - ’The Truth will set you free’
Kingdom Come Episode 54 The Lord is my refuge and strength’
Kingdom Come Episode 45 Series 2 ’Sowing The Good Seed’
Kingdom Come - Episode 45 - ’Warnings from God’
Kingdom Come Episode 43 Series 2 ’ Simplicity of The Word’
Kingdom Come - Episode 41 Series 2 - The Rich Young Ruler
Kingdom Come - Episode 42 Series 2 ’The Ten Commandments Made Easy’
Create your
podcast in
minutes
It is Free
Life After Ministry
Cast The Word
Let Me Be Frank | Bishop Frank Caggiano’s Podcast | Diocese of Bridgeport, CT
The Bible Recap
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)