VREUGDE is meer as net om gelukkig te voel – dit is 'n geskenk van God wat deel vorm van wie ons is. VREUGDE beteken dat ons, ons hoop op God se beloftes en Sy getrouheid plaas, maak nie saak wat ons deurgaan nie. Hy is ons Goeie Herder, en Sy liefde vir ons bring VREUGDE in ons lewens!
"Maar die vrug wat die Gees voortbring, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ‘n wet nie." (Galasiërs 5:22-23)
Luister na en lees die W@W Kids WRAP hier…
https://womenatwork.online/ww-kids-wrap-52a/
W@W Kids WRAP 09 - Jesus – ons grootste geskenk ooit!
W@W WRAP - Week 103: God is our Father!
W@W WRAP - Week 102: God is merciful!
W@W WRAP - Week 101: God is in the waiting…
W@W Kids WRAP 08 – Jesus is ons bron van krag!
W@W WRAP - Week 100: God is all-knowing!
W@W WRAP - Week 99: God is worthy of our praise!
W@W WRAP - Week 98: God is all-powerful!
W@W WRAP - Week 97: God is everywhere!
W@W WRAP - Week 96: God is gracious!
W@W Kids WRAP 07 - Die krag van ons tong...
W@W WRAP - Week 95: God is faithful!
W@W WRAP - Week 94: God is good!
W@W WRAP - Week 93: God is love!
W@W WRAP - Week 92: God is enough!
W@W Kids WRAP 06 - Jesus weet alles...
W@W WRAP - Week 91: Filled with light...
W@W WRAP - Week 90: God is hope!
W@W WRAP - Week 89: Wisdom from God…
W@W WRAP - Week 88: God is on our side…
Create your
podcast in
minutes
It is Free
Life After Ministry
Cast The Word
Let Me Be Frank | Bishop Frank Caggiano’s Podcast | Diocese of Bridgeport, CT
The Bible Recap
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)