Die asteroïde, Apophis, sal die volgende 10 jaar redelik naby aan die aarde verbyvlieg. Jim Adams verduidelik wat bedoel word met "naby aan die aarde". Ons sonnestelsel bestaan uit agt planete, waarvan die rotsagtige planete die naaste aan die son is. Daar is gevind dat ander sonnestelsels omgekeerd is. Die naaste aan hulle ster is die gasplanete. Dis ‘n tergende vraag waaroor die spanlede gesels.
view more