Hoe koud is dit in die ruimte? Sterrekundiges het pas die koudste plek in die heelal opgespoor. In die verlede het die span dikwels oor die Seti-projek gepraat. Die projek is daarop gemik om intelligente lewe in die heelal op te spoor. Die radioteleskoop by Arecibo in Suid-Amerika het ‘n belangrike rol gespeel in dié waarnemings. Die teleskoop het intussen ineen gestort. Die vraag is nou wat van die Seti-projek geword het? Daar is ook klank wat deur die mikrofone op die Endevour-marstuig opgeneem is. En, Lafras Smit gee meer duidelikheid oor die algehele maansverduistering wat in Mei plaasvind.
view more