Dit is verstommend hoe medici met mekaar verskil oor Covid-19, veral wat inenting betref. Daar is sommiges wat vasstaan daarvoor, terwyl ander weer negatief daarteenoor staan. Die vraag kan gevra word: Waarom verskil geneeskundiges soms heftig oor bepaalde siektes en die behandelingsmetodes daarvoor? Flip Loots praat hieroor met dr. El-Marie Rose-Innes.
view more