“Die lewe is nie onregverdig nie, daar is net 'n klompie onregverdige mense in die lewe,” sê 'n Amerikaanse sportster. En tog ervaar baie mense dit anders - so asof die lewe en omstandighede hulle onregverdig teiken deurdat dinge anders uitwerk as waarvooer hulle hoop.
view more