Dit klink soms asof 'n gevoel van lamheid mense beetpak wanneer oor die toekoms gepraat word: Hoekom moet ek hard leer vir goeie punte op skool as daar nie vir my werk is nie? Wat sal ek doen as my man of my vrou my los? Hoe lank sal ek nog leef met hierdie chroniese siekte? Dit lyk asof baie mense net bestaan, en nie meer leef nie weens die vrese vir die toekoms.
view more