Op 16 Desember vier ons Versoeningsdag, vroeër Geloftedag genoem gedagtig aan die gelofte wat 'n klompie Voortrekkers jare gelede by Bloedrivier afgelê het. Dit laat 'n mens wonder oor geloftes en beloftes wat vandag nog gemaak word, maar dikwels verbreek word.
view more