Elkeen van ons het planne vir die huwelik, sport, ons studies, of om geld te maak, maar so baie van daardie planne verdwyn in die niet, word opgeskeur of afgepraat. Wat nou gemaak? Hoe kan ek kreatief uit die ashoop nuwe vlamme blaas en ander planne maak? Is dit moontlik?
view more