Caroline Kennedy, die enigste oorlewende dogter van wyle president John F. Kennedy van die VSA, het gesê: “Wanneer jy die regte besluit neem, maak dit nie regtig saak wat ander daarvan dink nie.” Dit is dalk makliker gesê as gedaan, want dit is juis die probleem: hoe om daardie regte besluit geneem te kr
view more