Iemand het eenkeer opgemerk: “By die huis roes alles, behalwe die liefde.” Is dit waar, of het gesinne van die 21ste eeu al so begin uitrafel dat daar nie eens meer roes oor is nie? In baie gevalle lyk dit of gesinslede nog saam bestaan, maar vergeet het hoe om saam te lewe. Is daar hulp?
view more