Die spreekwoord lui: “Die lewe is nie net rosegeur en maanskyn nie.” Daar kom oomblikke in die lewe waar dit voel of jy nie meer verder kan nie, waar jy voel dat die lewe aan jou swak kaarte uitgedeel het en oomblikke waar jy as't ware platgeslaan op die vloer lê. Hoe nou gemaak? Is daar hoop?
view more