Jy hoor so dikwels iemand sê: “In my dae was dinge baie anders,” om te beklemtoon dat veranderinge aan die orde van die dag is. Vir baie mense is veranderinge, buite en binne hulle, 'n bedreiging. Hoe goed of sleg is verandering, en hoe kan ek dit hanteer?
view more