Die wyse Salomo het gesê: " 'n Verwagting wat nie uitkom nie, maak 'n mens mismoedig; 'n begeerte wat vervul word, bring nuwe lewe." Hy het ook gesê: “Die bloedsuier het twee dogters: hulle is 'Gee!' en 'Gee!'” Die vraag is: hoe kan my verwagtinge waar word? Kan ek maar gaan vat wat ek wil hê, al is dit nie myne nie?
view more