Die spreekwoord lui: Van 'n donkie kan jy 'n skop verwag. Dit beteken: Van 'n onbeskofte persoon kan jy slegte behandeling verwag. Hoe tree jy op teenoor mense wat onbeskof, nukkerig en selfs ongemanierd is, mense met 'n krapperige persoonlikheid?
view more