"Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak: die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het.” Hierdie ontvangdeel van CJ Langenhoven se gesegde is maklik, maar hoe maklik of moeilik is dit om te gee... veral in die Kerstyd?
view more