Daar is 'n ou Afrika-spreekwoord wat lui: “Die byl vergeet wat die boom nog altyd onthou,” bedoelende dat trauma nie sommer weggaan nie, maar diep kan seermaak. Iets hiervan het die mense in die Kaap met die onlangse storms, en veral Knysna met die brande, die afgelope tyd ondervind. Hoe kan daardie en ander emosionele trauma hanteer word? Phil Loots gesels met dr. Gustav Gous hieroor.
view more