'n Mens wonder wie jy nog kan glo in 'n tyd waarin leuens aan die orde van die dag is op byna elke lewensterrein: die politiek, verhoudinge, godsdiens, sport – noem maar op. Waarom is mense geneig om te lieg, en hoe geregverdig is leuens, veral die sogenaamde wit leuentjies?
view more