Een kyk na Suid-Afrika laat 'n mens wonder waarom daar so baie woede onder mense is? As dit nie in die Parlement is dat die vuiste geswaai word nie, is dit op paaie, in huise, by die skool en self op die sportvelde. Hoe hanteer 'n mens jou woede?
view more