Volgens Statitieke SA het Suid-Afrika een van die hoogste egskeidingsyfers in die wêreld, met gemiddeld een uit elke ses huwelike wat in die egskeidingshof eindig. Kenners meen dat een van die grootste redes hiervoor swak kommunikasie tussen getroudes is. Hoe gemaak om dit te verbeter?
view more