Iemand het gesê: “Om in beheer te wees van jou finansies, verlig jou stres geweldig.” Maar hoe gemaak wanneer alles om jou duurder word en jou inkomste net nie byhou nie? Wat maak jy as jou geld op is, maar die skoolfonds, die huis, die kar, en water en ligte moet betaal word – om nie eens te praat van al die rekeninge nie?
view more