Teleurstellings is deel van elke mens se lewe. Miskien oor 'n huwelik wat nie uitwerk nie, of 'n eksamen wat gedruip is, of verwagtings van 'n regering wat nie realiseer nie, of dalk oor 'n pos by die werk wat nie na my kant toe kom nie. Hoe hanteer ek sulke teleurstellings?
view more