Dit gons behoorlik die afgelope tyd oor die vlaag sogenaamde rassistiese uitsprake deur individue. Daar word met hofsake en tronkstraf gedreig. Waarom is daar steeds – na 21 jaar die nuwe Suid-Afrika in – rassistiese opmerkings teenoor mense van ander kultuurgroepe as die waaraan jy behoort?
view more