Volgens die Bybel moet 'n mens uit die geloof leef. Maar hoe nou gemaak wanneer daar wetenskaplike ontdekkings en aansprake kom wat skynbaar met 'n Christen se geloof in stryd is? Hoe moontlik is dit om geloof en wetenskap met mekaar te versoen – of moet daar 'n keuse vir die een of die ander gemaak word?
view more