Met elke nuwejaar is daar mense wat sê dat hulle 'n nuwe blaadjie gaan omslaan. Hierdie voornemens verdwyn egter dikwels nog voordat daar iets van gekom het. Die nuwejaar is op ons en die vraag is: hoe beplan 'n mens sinvol aan jou toekoms?
view more