Die aflê van 'n gelofte by Bloedrivier het tot gevolg gehad die jaarlikse viering van Geloftedag op 16 Desember as vakansiedag, of te wel (soos die gelofte gelui het) as 'n Sondag. Met die nuwe politieke bedeling in Suid-Afrika, is 16 Desember ingeruim as Versoeningsdag. Is daar nog plek vir geloftes en versoening in vandag se samelewing?
view more