In 'n wêreld waar sporthelde opgehemel word, pryse uitgedeel word vir besondere prestasies en innoverende denke deure laat oopgaan, is daar baie mense wat wonder wat hulle werd is omdat hulle nie in daardie groepe val nie – mens wat al hoe meer worstel met hulle selfbeeld.
view more