Die onnatuurlike dood van Reeva Steenkamp en Anni Dewani, en die hofsake wat daarop gevolg het, het Suid-Afrikaners die afgelope tyd aan die praat gesit. Die groot vraag is: hoe hanteer naasbestaandes so 'n onnatuurlike dood van 'n geliefde?
view more