Die aggressie in die Midde-Ooste en die afskiet van 'n passasierstraler het die wêreld geskud - ook die agressie tussen mense wat moord en kapings tot gevolg het. Phil Loots hoor by dr. Gustav Gous of aggressie die enigste oplossing vir die Midde-Ooste en ander verhoudings is.
view more