Matthys gesels met die avonturiers Werner en Cissy wat onlangs al hul besittings verkoop het en die besluit geneem het om op twee motorfietse 'n minimalistiese en nomadiese leefstyl te volg. Wat was die rede tot die groot verandering in hul leefwyse en hoe pas mens aan as alles wat jy besit net op 'n motorfiets pas? Ons gesels oor die hart van Suid-Afrika en sy mense en die goedheid en guns wat ons land bied. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
view more