Is dit vandag D-dag vir Suid-Afrikaners? Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer vandag sy begrotingsrede vir 2024. Dit mag een van die moeilikste wees, want die koffers is leeg, maar die ANC moet steeds die regering aan bewind hou.
Ons KLETS met Andre Cilliers, valutastrateeg by TreasuryONE, oor wat ons vanjaar van die minister kan verwag. Hoe lyk die vooruitsigte vir die staatskas, en is die IMF op ons spoor?
Terwyl Fikile in Rusland kuier en ministers smul aan KFC, staan die vraag: om te "bribe" of nie te "bribe" nie. That is the question! Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube
view more