Ons Vader God het ‘n spesifieke doel en plan vir elkeen van ons op aarde. Hy is altyd met ons. Hy is in beheer van ons lewens. Hy is ons goeie en getroue Vader – ons Here van Tweede kanse...
“Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê” (Jesaja 29:11).
Luister na en lees die W@W Kids WRAP hier…
https://womenatwork.online/ww-kids-wrap-40/
Create your
podcast in
minutes
It is Free