Kom ons bid en vra vir Liewe Jesus om ons te help in alles wat ons doen, dink en sê. Om Hom te vertrou in alles en om ons te leer hoe om Sy liefde, genade, nederigheid, vrede en goedheid uit te leef teenoor ander.
“Die liefde is geduldig en vriendelik, die liefde is nie jaloers nie, die liefde blaas nie sy eie beuel nie, is nie vol van homself nie. Dit tree nie onwaardig op nie, stel nie sy eie belange voorop nie, is nie kort van draad nie, hou nie boek van die kwaad wat hom aangedoen word nie” (1 Korintiërs 13:4-5).
Luister na en lees die W@W Kids WRAP hier…
https://womenatwork.online/ww-kids-wrap-40/
Create your
podcast in
minutes
It is Free