Ons moet ons harte beskerm, want daarvandaan vloei lewe. God het ons die gawe van geregtigheid gegee deur die offer van Jesus aan die kruis. Kom ons staan vas daarteen om te sondig, sodat ons in ‘n regte posisie met God kan wees en kan doen wat Hy ons geroep het om te doen.
"Staan dan vas, met die gordel van waarheid om jou middel vasgemaak, met die borswapen van geregtigheid op sy plek." (Efesiërs 6:14)
Luister na en lees die W@W Kids WRAP hier…
https://womenatwork.online/ww-kids-wrap-44a/
Create your
podcast in
minutes
It is Free