Die wapenrusting van God help ons om vas te staan teen die vyand. Die laaste deel van hierdie wapenrusting is gebed. Ons moet elke dag bid. Ons kan alleen of saam met ander bid, en ons kan enige plek en enige tyd bid. Gebed is 'n kragtige geskenk van God, so laat ons bid sonder ophou terwyl ons God vertrou om ons gebede te verhoor.
“Doen alles deur gebed en smeking. Laat die Gees julle elke keer in die gebed lei. Bly in alle omstandighede op julle hoede en bid vir almal wat aan God behoort.” (Efesiërs 6:18)
Luister na en lees die W@W Kids WRAP hier…
https://womenatwork.online/ww-kids-wrap-50a/
Create your
podcast in
minutes
It is Free