As die Heilige Gees in ons harte kom woon, dra ons Sy vrugte – die Vrug van die Gees. Die eerste van hierdie vrugte is liefde. Ons moet liefde uitleef!
God se liefde vir ons is so groot dat Hy Sy seun, Jesus gestuur het om vir ons te sterf. Hy wil ook hê dat ons, ons naaste moet liefhê soos wat Hy ons liefhet. Soms is dit moeilik, maar daarom het ons die Heilige Gees wat ons help!
“Maar die vrug wat die Gees voortbring, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ‘n wet nie.” (Galasiërs 5:22-23)
Luister na en lees die W@W Kids WRAP hier…
https://womenatwork.online/ww-kids-wrap-51a/
Create your
podcast in
minutes
It is Free