Vandag het ons vir Johandie De Kock, een van die Two Oceans Maraton atleete. Johanide is n’ rekenmeester wat van RX Radio gehoor tydens ons #saverxradio-veldtog. Kort daarna het sy besluit om 'n veldtog van haar eie te begin #KeepRXRadioOnAir–Alhoeval die Maraton amper hier is, is ons seker Johanide saam met die ander hardlopers die RX Radio-vlag hoog sal vlieg op die 15de April.
Create your
podcast in
minutes
It is Free