'Doen dit vir jou kinders', 'dit is veiliger', 'daar is meer geleenthede', 'die leefstyl daar is soveel beter' - is alles goed wat Antionette herhaaldelik gehoor het. Tog het sy en haar man besluit om hul goeie werke by Europa se top universiteit te los en hul kinders te kom groot maak in Suid Afrika. Betereinders wil weet hoekom?
Vir meer oor Antionette se storie, luisterhttps://rss.com/podcasts/omyvolk/
Create your
podcast in
minutes
It is Free