Kom ons loof, prys en eer ons Vader God. Kom ons sing lofliedere uit volle bors, want Jesus is ons redder, Hy sorg vir ons, Hy is lief vir ons, Hy gee om vir ons, ons is waardevol vir Hom en Hy het die mooiste plan met elkeen van ons lewens.
Psalm 150:6 (NLV): “Laat alles wat lewe, die Here loof! Loof die Here!”
Create your
podcast in
minutes
It is Free