Die Here het die skepping asemrowend mooi gemaak vir ons om te geniet en om Sy hand en hart van liefde en genade in alles raak te sien... Kom ons loof en prys Hom vir Sy almagtige grootheid en goedheid!
Genesis 1:31 (OV): “Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed...”
Create your
podcast in
minutes
It is Free