Mag ons ander lief hê soos wat Jesus ons lief het. Mag ons hulle bemoedig en hoop gee. Mag ons vinnig vergewe en help waar ons kan. Mag ons Jesus se lig van hoop en lewe uitstraal orals waar ons gaan.
Efesiërs 4:32 (DB): “Behandel mekaar mooi en goed. Laat dit vir ander lekker wees om by julle te wees. Sien mekaar se foute oor net soos God julle foute oorgesien het omdat julle Jesus s’n is”.
Create your
podcast in
minutes
It is Free